• May 03, 2024, 10:51:25 PM

Recent Posts

Pages: 1 ... 3 4 5 6 7 [8] 9 10
71
Bosvoer / Bydrae deur Arthur Götz op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:34:56 PM »
En laat weet asseblief hoe dit met die boomlusern gaan wanneer U weet. Ek is seker die mense hier sal in díe tipe inligting belangstel.
72
Bosvoer / Bydrae deur Arthur Götz op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:34:23 PM »
OK, so die probleem met die dorings in die plakkies is dus taken care of. Maar die probleem met rumensoda in jou longe? (miskien ignoreer jy my liewer eers, een van die contactors vir ons hamermeul het vandag gekalf en dit kos N$500. Ek is dus moerig.)
73
Bosvoer / Bydrae deur Georg Friedrich op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:33:43 PM »
Analytical Services in Windhoek, northern industrial area, Sabine Rügheimer.
74
Bosvoer / Bydrae deur Justice Malanot op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:32:49 PM »
ons het D7 wat vanaand Droomland toe skuif en n JCB daar.
75
Bosvoer / Bydrae deur Arthur Götz op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:31:55 PM »
Net 5,000ha? Dan is julle gelukkig. Aan die begin het ek geredeneer dat ontbossing `n bonus van boskos is. Mens vertel jouself mos maar enige snert om optimisties te bly.

Maar, as jy kyk hoeveel bos ons vir 650 beeste per sę maar 6 maande gebruik (nl 186t), en jy neem aan dat jy 10 per ha uit kry, dan het jy na ses maande 19 ha ontbos. Wat kos dit met gif? N$2,000/ha? Dan sou dit N$38,000 kos om daardie 19ha met gif te spuit, en N$53,000 om dit met die hand te doen. Vat gif. Geen papwiele. Geen Agra toe jaag om tabak te koop. Geen rumensoda in jou longe. Geen omatjete dorings in jou nuwe plakkies.

Nee wat, jy doen boskos om jou beeste kos te gee, en ontbossing om bos te vernietig.

Ja, ek stem saam oor die harde masjien. Maar baie krag? Daardie ou blou trekker waarvan ek `n foto gepos het kan beide die M36 hamermeul (intussen is dit elektries en dit was dalk `n fout) en die boschopper trek. Obviously nie terselfder tyd nie.
76
Bosvoer / Bydrae deur Justice Malanot op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:31:19 PM »
Ons moet dit chip of maal, en dit vra harde marsjien en redelike krag.
77
Bosvoer / Bydrae deur Justice Malanot op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:29:46 PM »
Ek sal skreeu as ek weer in die kontrei is. My vennoot is Hannes Jacobs wat die Netstar Franchise besit, sy plaas is so entjie weg. Ons boor tans daar en plant boomlusern. Hy het so 5000 ha se dig bos, is ernstig oor planne vir boskos ook. probleem is die bos is baie harde hout en dit het redelike verwerking nodig.
78
Bosvoer / Bydrae deur Arthur Götz op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:28:53 PM »
Nie ver genoeg nie.
Nee, ek spot, ek is reg in die dorp.
79
Bosvoer / Bydrae deur Justice Malanot op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:28:08 PM »
Arthur, hoe ver is jy van Outjo af?
80
Bosvoer / Bydrae deur Justice Malanot op 01/08/2013
« Last post by Arthur_Götz on September 17, 2014, 07:27:33 PM »
probeer hulle ja
Pages: 1 ... 3 4 5 6 7 [8] 9 10